⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

WFA Aanlyn Hoërskool

Ontdek jou roeping en maak ‘n verskil op globale vlak.

WFA Aanlyn Hoërskool

Ontdek jou roeping en maak ‘n verskil op globale vlak.

Gedrewe

Akademiese

Uitnemendheid

Morele en

Etiese

Karakterontwikkeling

Bemagtiging van

Entrepreneurs

Vaardighede

An online school student eagerly attending an online class on her laptop; die beter aanlyn skoolopleiding keuse

Op soek na ‘n relevante, konsekwente en hoë gehalte onderwys vir u kind?

By WFA Aanlyn Hoërskool, die beter aanlyn skoolopleiding keuse, ontvang ons gegradueerdes ‘n internasionaal geakkrediteerde hoërskoolopleiding gegrond op Bybelse onderrig beginsels. Ons bied ook praktiese entrepreneurs vaardighede om leerders in staat te stel om hul eie besigheid te begin. Ons benadering is gerig op die bevordering van sukses in die besigheid wêreld.

Is u bekommerd oor u kind se veiligheid en welstand in tradisionele skole?

Om spanning by leerders te beperk, sal WFA Aanlyn Hoërskool, die beter aanlyn skoolopleiding keuse, fokus op opbouende en gemoedelike portuur interaksies tussen leerders. Ons onderwysers sal voldoende akademiese ondersteuning bied, asook persoonlike mentorskap vir geestesgesondheid ontwikkeling verskaf. Beide hierdie praktyke verseker holistiese welstand vir toekomstige loopbaan sukses.

An online school student concentrating while attending an online class on her laptop; die beter aanlyn skoolopleiding keuse

Is u bekommerd oor u kind se veiligheid en welstand in tradisionele skole?

Om spanning by leerders te beperk, sal WFA Aanlyn Hoërskool fokus op opbouende en gemoedelike portuur interaksies tussen leerders. Ons onderwysers sal voldoende akademiese ondersteuning bied, asook persoonlike mentorskap vir geestesgesondheid ontwikkeling verskaf. Beide hierdie praktyke verseker holistiese welstand vir toekomstige loopbaan sukses.

Blocks that show symbols that represent WFA Online High School's approach to education. Die beter aanlyn skoolopleiding keuse.

Wil u kind praktiese onderwerpe ondersoek terwyl hy / sy buitemuurse aktiwiteite balanseer?

By WFA Aanlyn Hoërskool, die beter aanlyn skoolopleiding keuse, sal u kind meer en beter geleenthede hê om aan praktiese leermetodes deel te neem. Hierdie blootstelling lei tot groter buigsaamheid om hul persoonlike belangstellings na te streef en te beoefen. Ons benadering dra by tot ‘n meer afgeronde leerder.

‘n Toekoms Gevestig op Karakter

WFA Aanlyn Hoërskool is die regte pas vir jou as

Jy ons geloofstelsel deel.

Jy reis beperkings ervaar.

Jy mik vir jou kind om die graad 12 IEB-eksamen af te lê.

Jou kind ‘n gestremdheid of mediese toestand het.

Jy ‘n opvoedkundige omgewing begeer wat verantwoordelikheid, selfdissipline en respek bevorder.

Konsekwente leer tydens oorsese reise vir u noodsaaklik is.

WFA Aanlyn Hoërskool verskaf topgehalte, relevante en konsekwente onderwys.

  • Internasionaal-geakkrediteerde, IEB-belyn onderwys
  • ‘n Veilige, ondersteunende en gesonde leeromgewing
  • Praktiese vaardighede wat van toepassing is in die alledaagse lewe
  • Karakterontwikkeling wat gegrond is op sterk waardes

die beter aanlyn skoolopleiding keuse,

 Getuigskrifte

Ons het onlangs ons dogter by WFA Aanlyn Hoërskool ingeskryf, en tot dusver is ons baie tevrede met die manier waarop hulle dinge hanteer. Daar is voortdurende kommunikasie tussen die onderwysers en ouers, en ons kry gereelde opdaterings oor hoe dit met die kinders gaan. Ons dogter is gemotiveerd om hard te werk en slim te studeer. Sy geniet al haar lesse, danksy klein klasse en ‘n span toegewyde onderwysers wat op elke kind individueel fokus. Ek wens alle kinders het die geleentheid gehad om by hierdie skool in te skryf. WFA is die beste!

Brenda P.

Die span agter hierdie skool is ‘n kragbron van ervaring en passie. Hulle verstaan duidelik die uitdagings en geleenthede van aanlyn onderwys. Die goed georganiseerde leer platform weerspieël hulle toewyding aan doeltreffendheid.

Lize Ludick

Die onderwysers is hoogs gekwalifiseerd en toegewyd, en die kurrikulum is beide uitdagend en verrykend. Die skool het ook ‘n prettige en gemaklike atmosfeer wat leer aangenaam maak. Ek is mal oor die feit dat onderwysers leerders aanmoedig en motiveer om beter te doen en harder te werk, en ek het die versekering dat hulle elke stap van die pad teenwoordig sal wees

Owethu M. (Graad 8)

Stap 1

Raak bekend met ons aanbod en prys planne.

Stap 2

Kontak ons met enige vrae of onsekerhede.

Stap 3

Dit sal tot jou voordeel wees om by WFA Aanlyn te gradueer!

Oordra van Wysheid

Strewe na Uitnemendheid

Om ‘n Leier te Wees

Om Integriteit te hê

Om Aanspreeklikheid te Aanvaar

Om Oop Kommunikasie te Handhaaf

Om Geloof te Behou

Om Aanspreeklikheid te Aanvaar

Om Oop Kommunikasie te Handhaaf

Om Geloof te Behou

Geaffilieer met

Skoolkalender

WFA Aanlyn Hoërskool volg ‘n 4-termyn akademiese kalender.

Die kalender vir elke akademiese jaar word in Oktober van die vorige jaar beskikbaar gestel sodat ouers / voogde daarvolgens kan beplan.

Die 2025 skooljaar begin in Januarie en eindig met die eksamen in November.

Termyn 1

2025

15 Januarie – 20 Maart

Termyn 2

2025

8 April – 27 Junie

Termyn 3

2025

22 Julie – 26 September

Termyn 4

2025

14 Okt – 3 Desember

Gereed om u opvoedkundige reis by WFA Aanlyn Hoërskool te begin?