Sosiale Verantwoordelikheid
Skenk en help ons om R137,688 in te samel om 9 skootrekenaars en 8 skerms te koop om ‘n funksionele opvoedkundige ervaring by ZAYO Akademie te verseker
In samewerking met
WFA Aanlyn Hoërskool bied IEB-belynde onderwys aan teen 5% van die koste
Kloppers onderneem om skootrekenaars en skerms teen kosprys te verskaf



WFA Aanlyn Hoërskool en Kloppers ondersteun hierdie poging met trots. Ons wil ‘n hoë gehalte aanlyn onderwys platform aan ZAYO Akademie se leerders verskaf.
Help ons om ons doelwit teen 31 Mei 2025 te bereik.
Skenk asseblief deur fondse direk in ZAYO Akademie se rekening te deponeer, of via BackaBuddy – Afrika se mees betroubare “crowdfunding”-platform.
ZAYO Akademie se Rekening Besonderhede:
ZAYO Sport
Besigheidsrekening
Bank: Eerste Nasionale Bank
Rekeningnommer: 63090450213
Verwysing: ZAYO Fondsinsameling
Die Uitvoerende Hoof van ZAYO Akademie se besonderhede:
François van Tonder
+27 78 196 2773
Kloppers se kontakbesonderhede:
Wiehan Klopper
+27 73 967 0120