TROTS SUID-AFRIKAANS 🇿🇦

⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

WFA Aanlyn Hoërskool bied leerders ‘n uitstekende wegspringplek om hul toekoms drome te realiseer

Ons leer jou hoe om jou eie besigheid te begin en te bestuur by WFA Aanlyn Hoërskool. Ons berei jou ook voor vir ‘n loopbaan waar jy enige besigheid namens die eienaar of aandeelhouers met sukses kan bestuur. Dit is ons verantwoordelikheid om elke leerder bloot te stel aan die werklike verhale van huidige sake-eienaars. Ons span is toegewy aan die fasilitering van werksgeleenthede vir ons leerders binne ons geaffilieerde organisasies en gerespekteerde arbeids verenigings, soos die Swart Besigheid forum, NEASA en Sake liga. Jou sukses is ons prioriteit en ons is hier om jou voor te berei vir ‘n blink toekoms.

WFA Aanlyn Hoërskool – ‘n Toekoms Gevestig op Karakter

WFA Aanlyn Hoërskool se Doel

Ontdek jou roeping en maak ‘n verskil op globale vlak.

Ons is passievol oor ons leerders en hul toekoms.

Die WFA Aanlyn Hoërskool span se missie is om hoë gehalte, toeganklike en relevante hoërskool onderwys aan te bied. Ons fokus op die inprenting van Bybelse beginsels, en die ontwikkeling van ondernemings vaardighede, om die karakter van leerders positief te vorm en ‘n stewige fondasie te lê vir ‘n suksesvolle loopbaan.

Ons streef daarna om die samelewing te verbeter

Ons visie is om die voorkeur aanlyn hoërskool in Suid-Afrika te wees, bekend daarvoor dat ons moreel opregte, akademies geneigde leerders ontwikkel wat ‘n positiewe impak op die samelewing het.

Ons streef daarna om die samelewing te verbeter

Ons visie is om die voorkeur aanlyn hoërskool in Suid-Afrika te wees, bekend daarvoor dat ons moreel opregte, akademies geneigde studente ontwikkel wat ‘n positiewe impak op die samelewing het.

Skoolhoof

Ansoné Erasmus

In ‘n wêreld wat voortdurend verander, is ons van mening dat onderwys moet aanpas om die behoeftes van leerders van vandag te bevredig. WFA Aanlyn Hoërskool bied ‘n moderne, buigsame benadering tot leer—sonder om die struktuur, ondersteuning en persoonlike konneksie wat die meeste saak maak, te verloor.

Ons bied lewende, interaktiewe lesse Maandag tot Vrydag van 8:00 tot 14:15 aan, wat opgeneem word en enige tyd toeganklik is op ons toepassing. Dit beteken dat ons leerders op hulle eie tempo kan hersien, kan inhaal wanneer die lewe besig raak, en beheer kan neem oor hulle onderwys soos nooit van tevore nie.

Ons bied hoëgehalte, bekostigbare IEB private onderrig aan, met die bykomende voordeel van leer oor hoe die wereld regtig werk. Elke maand ontvang leerders 30 aandele, wat ongeveer R1 elk werd is, wat hulle toelaat om te leer oor finansiële verantwoordelikheid en om ‘n aandeel in hulle eie toekoms te hê.

Ons fokus is om jou kind te vorm in iemand wie ‘n verandering kan maak in die wereld, iemand wat gefokus is en toegerus is met die regte gereedskap om sukses in hulle lewe te behaal. By ons aanlyn skool bied ons ook sake gesprekke met werklike entrepreneurs en besighedeienaars aan, wat leerders waardevolle insigte in die wêreld van besigheid en leierskap gee, terwyl ons hulle voorberei vir sukses buite die klaskamer.

Ons passievolle onderwysers ken elke leerder se naam, en ons stelsels is ontwerp om leerders betrokke te maak en op koers te hou wat lei tot werklike akademiese resultate. Of jou kind ‘n atleet is, ‘n kreatiewe siel, iemand wie ‘n nuwe begin nodig het, of bloot op soek is na ‘n meer persoonlike pad—ons bied die gereedskap en die span om hulle te help slaag.

Ons Christelike benadering is sentraal tot alles wat ons doen. Ons moedig kritiese denke aan wat leerders help om hulle geloof te ondersoek en te verstaan, terwyl hulle selfversekerd die wêreld kan aanpak.

As jy op soek is na ‘n hoërskool wat jou kind sien, jou gesin ondersteun, en jou help om met selfvertroue vorentoe te beweeg—is WFA Aanlyn Hoërskool die regte keuse. Dit is die toekoms van onderwys—aangebied met hart, ondersteun deur tegnologie, en aangepas vir die werklike wêreld.

Ons sien uit daarna om jou by ons te verwelkom.

Adjunkhoof

Michelle Agenbag

As ‘n ouer wil jy die beste moontlike onderrig vir jou kind hê – ‘n skool wat hulle sal voorberei vir ‘n suksesvolle en blink toekoms. ‘n Skool waar hulle kan floreer.’n Skool waar hulle gesien, waardeer en bemagtig word om hulle volle potensiaal te bereik.

Ek is opgewonde om jou te verwelkom by ons gemeenskap van leerders, onderwysers en ouers wat ‘n passie vir akademiese uitnemendheid en geestelike groei deel.

By WFA Aanlyn Hoërskool bou ons nie net kennis en denkwyses nie – ons vorm die toekoms.

Ons glo dat elke leerder ‘n leeromgewing verdien wat hul emosionele welstand, unieke talente, belangstellings en leerstyle ondersteun en bevorder.

Ons aanlyn-platform is ontwerp om interaktiewe lesse te verskaf wat opgeneem sal word sodat jou kind dit in die toekoms weer kan gebruik.

Ons span uitsonderlike, passievolle en gekwalifiseerde onderwysers gee nie net klas nies, hulle inspireer en lei ons leerders deur middel van deurlopende ondersteuning en terugvoering.

Adjunkhoof

Michelle Agenbag

As ‘n ouer wil jy die beste moontlike onderrig vir jou kind hê – ‘n skool wat hulle sal voorberei vir ‘n suksesvolle en blink toekoms. ‘n Skool waar hulle kan floreer.’n Skool waar hulle gesien, waardeer en bemagtig word om hulle volle potensiaal te bereik.

Ek is opgewonde om jou te verwelkom by ons gemeenskap van leerders, onderwysers en ouers wat ‘n passie vir akademiese uitnemendheid en geestelike groei deel.

By WFA Aanlyn Hoërskool bou ons nie net kennis en denkwyses nie – ons vorm die toekoms.

Ons glo dat elke leerder ‘n leeromgewing verdien wat hul emosionele welstand, unieke talente, belangstellings en leerstyle ondersteun en bevorder.

Ons aanlyn-platform is ontwerp om interaktiewe lesse te verskaf wat opgeneem sal word sodat jou kind dit in die toekoms weer kan gebruik.

Ons span uitsonderlike, passievolle en gekwalifiseerde onderwysers gee nie net klas nies, hulle inspireer en lei ons leerders deur middel van deurlopende ondersteuning en terugvoering.

Ons hoë gehalte IEB kurrikulum sluit besigheids- en entrepreneuriese vaardigheidsontwikkeling, sowel as ‘n pasgemaakte lewensoriënteringsprogram in. Dit gee ons leerders die geleentheid om hul idees te verken en te ontwikkel, terwyl hulle die relevante vaardighede en ingesteldheid aanleer om ‘n verskil op ‘n globale vlak te maak.

Gelei deur geloof, gedryf deur aanspreeklikheid, en geïnspireer deur wysheid, bied die WFA Aanlyn Hoërskool ‘n standvastige opvoedkundige fondasie wat werklik jou kind se hart en verstand sal koester.

As jy opsoek is na ‘n aanlyn-skool wat innoverend en toegewyd is tot uitnemendheid, sluit dan saam met ons by hierdie opwindende reis aan.

Welkom by die toekoms van onderwys. ’n Toekoms gevestig op karakter.

Bemarkingshoof

Emma-Claire Hawyes

H/A EC Studio (Pty) Ltd

Welkom by WFA Aanlyn Hoërskool. ‘n Gemeenskap waar jong geeste in Suid-Afrika, en in die buiteland, uitstekende geleenthede gebied word om kwaliteit, konsekwente en bowenal relevante onderwys te ontvang in vandag se veranderende onderwyslandskap. Ek is baie bevoorreg om apart te wees van die pertinente verandering wat ons hier by WFA Aanlyn Hoërskool gaan maak.

Ek het ‘n Honneursgraad in BCom Ondernemingsbestuur aan die Universiteit van Pretoria en is gretig om WFA Aanlyn Hoërskool nou en in die nabye toekoms na groter hoogtes te neem!

Welkom by die plek waar jou kind op nuwe, ideale maniere sal floreer.

WFA online school's chairman smiling while sitting on a school chair

Skool Voorsitter

Dr Joseph Kansema

“Ons is oortuig dat die skep van welvaart, en die bou van ‘n suksesvolle nasie, meer verg as om akademies gekwalifiseerde gegradueerdes te produseer. Dit vereis ook die aanleer en beoefening van produktiewe gewoontes en dissiplines. Karakter ontwikkeling en vaardigheidsontwikkeling is twee kardinale bestanddele vir welvaartskepping en nasionale ontwikkeling.

Die een kan nie sonder die ander nie.

Skool Voorsitter

Dr Joseph Kansema

“Ons is oortuig dat die skep van welvaart, en die bou van ‘n suksesvolle nasie, meer verg as om akademies gekwalifiseerde gegradueerdes te produseer. Dit vereis ook die aanleer en beoefening van produktiewe gewoontes en dissiplines. Karakter ontwikkeling en vaardigheidsontwikkeling is twee kardinale bestanddele vir welvaartskepping en nasionale ontwikkeling.

Die een kan nie sonder die ander nie.

WFA online school's chairman smiling while sitting on a school chair

Ons Onderwyspersoneel

Ronelle Booyens

H/A – NB Education

Ekonomiese en Bestuur Wetenskappe

Ekonomie

Besigheid Studies

Rekeningkunde

Dr Madrey Bekker

H/A – Explore Science Education

Lewens Wetenskappe

Fisiese Wetenskappe

Landbou Wetenskappe

Andria Pretorius

H/A – Ap Educational Consulting Pty Ltd  

Hoof van Lewensoriëntering

Engels EAT

Geskiedenis

Ansoné Erasmus

H/A – My Online School Pty Ltd

IT-ondersteuning

Bemarking

Michelle Agenbag

Wiskunde

Nadia Venter

Afrikaans HT & EAT

Marike Jacobs

H/A – Mastering English with MJ

Engels HT & EAT

Anamari van Achterbergh

H/A – Artsofmind

Dramatiese Kuns

Kreatiewe Kuns

Lewensoriëntering

Afrikaans EAT

Nomawethu Buti

isiXhosa

isiZulu

Dian Van Bergen

Rekenaartoepassingtegnologie

Tegnologie

Ekonomiese en Bestuur Wetenskappe

IT-ondersteuning

Stefanus Meiring

Wiskunde

Wiskunde Geletterdheid

Natuur Wetenskappe

Ons Onderwyspersoneel

Ronelle Booyens

H/A – NB Education

Ekonomiese en Bestuur Wetenskappe

Ekonomie

Besigheid Studies

Rekeningkunde

Dr Madrey Bekker

H/A – Explore Science Education

Lewens Wetenskappe

Fisiese Wetenskappe

Landbou Wetenskappe

Andria Pretorius

H/A – Ap Educational Consulting Pty Ltd  

Hoof van Lewensoriëntering

Engels EAT

Geskiedenis

Ansoné Erasmus

H/A – My Online School Pty Ltd

IT-ondersteuning

 Bemarking

Michelle Agenbag

Wiskunde

Anamari van Achterbergh

H/A – Artsofmind

Dramatiese Kuns

Kreatiewe Kuns

Lewensoriëntering

Afrikaans EAT

Marike Jacobs

H/A – Mastering English with MJ

Engels HT & EAT

Stefanus Meiring

Wiskunde

Wiskunde Geletterdheid

Natuur Wetenskappe

Nadia Venter

Afrikaans HT & EAT

Nomawethu Buti

isiXhosa

isiZulu

Dian Van Bergen

Rekenaartoepassingtegnologie

Tegnologie

Ekonomiese en Bestuur Wetenskappe

IT-ondersteuning

Ons Handelsmerk Verhaal

Daar is ‘n belangrike en groeiende behoefte aan vernuwing en verandering in Suid-Afrikaanse hoërskole. Vir ons is geen leerder bloot ‘n nommer nie. Elke leerder vandag, jy, is deel van ‘n generasie wat by ‘n kruispad staan. Jy moet kies tussen tradisionele skool metodes en innoverende leer modelle. Julle is die argitekte van ons toekoms: ons leiers, ons entrepreneurs en die skeppers van veranderings. Maar julle word gekonfronteer met ‘n uitdaging om ‘n opvoedkundige platform te vind wat nie net aan jou akademiese behoeftes voldoen nie, maar ook jou waardes en aspirasies onderskryf. 

Die WFA Aanlyn onderwys gemeenskap streef akademiese uitnemendheid na, is verbind tot morele en etiese karakterontwikkeling, en fokus op die bemagtiging van leerders deur die ontwikkeling van entrepreneurs vaardighede. WFA Aanlyn maak voorsiening vir buigsaamheid en toeganklikheid deur die daarstelling van ‘n kurrikulum wat beide hart en verstand vervul. Ons benadering strek verder as die oordra van kennis: Ons prioriteit is om jou karakter te vorm, jou geloof te koester, en jou voor te berei vir ‘n doelgerigte lewe buite die akademie.

Wat ons van ons mededingers onderskei, is ons onwrikbare toewyding aan die holistiese groei van ons leerders. Ons fokus op karakter ontwikkeling vanuit ‘n Bybelse en entrepreneuriese perspektief. Hierdie benadering is nie bloot ‘n droom nie, maar ‘n tasbare werklikheid. By WFA Aanlyn vind jy onderwysers wat jou leer, EN mentor, lei en inspireer. Ons opvoeders is jou toegewyde vennote wat hul onwrikbare ondersteuning bied op elke stap van jou opvoedkundige reis.

Aan alle aspirant-geleerdes en toekomstige leiers rig ons ‘n uitnodiging: Sluit by ons aan op hierdie reis van ontdekking en groei. Laat ons toe om jou te bemagtig met die kennis, vaardighede en waardes wat noodsaaklik is om jou aspirasies te verwesenlik en ‘n betekenisvolle impak op die wêreld te maak.

Welkom by die toekoms van onderwys. ‘n Toekoms gevestig op karakter by WFA Aanlyn Hoërskool.

Gereed om u opvoedkundige reis by WFA Aanlyn Hoërskool te begin?