


WFA Aanlyn Hoërskool kweek Entrepreneur Vaardighede vanaf ‘n Jong Ouderdom
In die dinamiese ekonomiese landskap van vandag is dit meer belangrik as ooit om entrepreneur vaardighede van jongs af te ontwikkel. Dit is veral die geval in Suid-Afrika waar klein en medium-grootte ondernemings (KMO’s) noodsaaklik is vir ekonomiese groei en...