⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

Buitemuurse Aktiwiteite

Deelname aan buitemuurse aktiwiteite is noodsaaklik vir WFA Aanlyn Hoërskoolleerlinge om ‘n gevoel van gemeenskap te bevorder en potensiële gevoelens van isolasie te bekamp. Hierdie aktiwiteite rus ons leerders toe met lewensvaardighede, verryk hul opvoedkundige reis en bevorder ‘n holistiese en gebalanseerde benadering tot hul ontwikkeling.

Karate

Karate bevorder fisieke fiksheid, dissipline, fokus, selfvertroue, respek en selfverdediging vaardighede. Hierdie aktiwiteit bied ook ‘n gestruktureerde onderbreking van skerm tyd, en moedig aktiewe deelname en interaksie met eweknieë aan.

Debatvoering

Deelname aan debatte verskerp kritiese denke en publieke spreek vaardighede. Dit bevorder navorsing vermoëns en ontwikkel ‘n dieper begrip van globale kwessies, wat daartoe lei dat leerders se vermoë om argumente op te bou en te verdedig verbeter. Hierdie aktiwiteit moedig ook betrokkenheid en samewerking aan, vaardighede wat leerders help om verbindings in ‘n virtuele omgewing te bou.

Musiek

Musiekklasse stimuleer kreatiwiteit en emosionele uitdrukking. Dit verryk leerders met ‘n gevoel van prestasie, verlig stres, en ontwikkel en versterk kognitiewe vaardighede soos geheue en konsentrasie. Gedeelde optredes en samewerkings projekte in die musiek klas verbind leerders en bevorder die samehorigheid van die gemeenskap.

Boek klubs

Betrokkenheid by boek klubs verryk begrip- en analitiese vaardighede. Hierdie klubs kweek ‘n liefde vir lees, en die blootstelling aan uiteenlopende perspektiewe bevorder empatie by leerders. Boek klubs fasiliteer kommunikasie en sosiale interaksie, en bied ‘n platform vir leerders om literatuur in ‘n ondersteunende en innemende omgewing te bespreek.

Krieket

Krieket bevorder kognitiewe ontwikkeling deur konsentrasie, strategiese denke en besluitnemingsvaardighede te verbeter. Dit bevorder ook sosiale interaksie en spanwerk, wat kommunikasie en probleemoplossingsvermoëns in dinamiese en mededingende omgewings bevorder.​

Gereed om u opvoedkundige reis by WFA Aanlyn Hoërskool te begin?