⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

⭐️ Inskrywings vir 2025 en 2026 is oop. Skryf in vanaf enige plek! ⭐️

2026 Aansoekvorm

Ons sal u voorafbetaalde skoolgeld aan u vorige skool afskryf (sien die afdeling “Voorafbetaalde skoolgeld” hieronder). Bepalings en voorwaardes geld.

2026 Aansoekvorm

OUER / VOOG BESONDERHEDE

Eerste Ouer / Wettige Voog  Persoonlike Besonderhede

Verhouding
Voorkeurtaal
Indien u die wettige voog van ‘n leerder is, voltooi asseblief die volgende afdeling:

Tweede Ouer Persoonlike Besonderhede (Voltooi Indien van Toepassing)

Verhouding
Voorkeurtaal

LEERDER BESONDERHEDE

Leerder Persoonlike Besonderhede

Voorkeur Taal
Geslag

Leerder Kontak Besonderhede

Akademiese Geskiedenis

Hoogste Graad Geslaag
Graad Waarvoor Aansoek Gedoen Word in 2026
Onderrigtaal in 2026
Indien jy aansoek doen vir Graad 8 of 9, maak asseblief ‘n keuse van die vakke hieronder. Let daarop dat jy SLEGS jou Huistaal en Eerste Addisionele Taal kan kies  – alle ander vakke is verpligtend.
Huistaal (HT) (Vereis Word)
Eerste Addisionele Taal (EAT) (Vereis Word)
Indien jy vir graad 10 of 11 aansoek doen, kies asseblief jou vakke hieronder. Let daarop dat Lewens Oriëntering 'n verpligte vak is.
Huistaal (HT) (Vereis Word)
Eerste Addisionele Taal (EAT) (Vereis Word)
Wiskunde (Vereis Word)
Let asseblief op die volgende vak sleutels wanneer jy vakke kies:

Sleutel 1: Lewens Wetenskappe en Rekeningkunde

Sleutel 2: Besigheid Studies en Landbou Studies

Sleutel 3: Toerisme

Sleutel 4: Geografie, Ekonomie en Fisiese Wetenskappe

Sleutel 5: Rekenaartoepassings Tegnologie, Dramatiese Kunste en Geskiedenis

Vakke wat binne dieselfde sleutel val kan nie saam geneem word nie, aangesien hierdie vakke gelyktydig aangebied word. 'n Leerder kan byvoorbeeld nie Lewens Wetenskappe en Rekeningkunde neem nie.

Keuse Vak 1 (Vereis Word)
Keuse Vak 2 (Mag nie dieselfde as 1 wees nie) (Vereis Word)
Keuse Vak 3 (Mag nie dieselfde as 1 of 2 wees nie) (Vereis Word)

Mediese Informasie

AANSOEKER BANK BESONDERHEDE

Datum van Debietorder

Bank Besonderhede

Rekening: WFA Christian Business School (Pty) Ltd

Tak: Eerste Nasionale Bank

Takkode: 260216

Taknaam: Lifestyle Centre Centurion

Rekening Nommer: 63069737080

VOORAFBETALINGS

WFA Aanlyn Hoërskool sal die voorafbetalings wat u aan u vorige skool gemaak het, afskryf – of dit nou vir 1 maand, 6 maande of 9 maande is. Vir meer inligting, kontak asseblief ons stigter, Wayne Langridge, by 082 457 5023 / wayne@wfaonline.co.za. Bepalings en voorwaardes geld.

Na indiening van jou aansoek, stuur asseblief die mees onlangse rekening van jou vorige skool per epos na enrol@wfaonline.co.za, indien van toepassing. *Onderhewig aan goedkeuring.

Hoe het jy van ons gehoor?
Volgende stappe:

Sodra ons jou aansoek ontvang het, sal ons vir jou die Ouer Kontrak en Bylae A e-pos om te parafeer en te onderteken. E-pos asseblief die ondertekende kontrak aan enrol@wfaonline.co.za. Sodra ons die ouer kontrak ontvang het, sal ons die ondersteunende dokumentasie aanvra, insluitend ouer / voog se ID of paspoort, en die leerder se ID / paspoort en jongste akademiese rekord. Sodra ons al die dokumente het, sal ons jou in kennis stel oor die uitslag van die aansoek.

Merk asseblief die blokkie vir bevestiging